Is Jesus genoeg? (eBoek)

Cover
Christelike Uitgewersmpy, 12.05.2016 - 284 Seiten
Is Jesus genoeg vir jou? As jy die vraag moet beantwoord, kan jy met alle eerlikheid sê jy leef elke oomblik tot eer van God? Outeur en evangelis Angus Buchan fokus jou aandag in IS JESUS GENOEG? op die feit dat Jesus altyd jou hoofdoel moet bly – diens aan ander is ’n uitvloeisel hiervan. Hy raak onderwerpe aan soos gebed, onvoorwaardelike oorgawe, nederigheid, aanbidding en leierskap. Angus deel ware verhale van hoe die lewens lyk van mense wat werklik geglo het dat Jesus genoeg is vir hulle – van bekendes soos Billy Graham en David Livingstone tot persoonlike verhale van mense wat Angus op sy reise ontmoet het. Jesus ís genoeg vir jou. Angus herinner jou dat dit inderdaad steeds ’n waarheid is waaraan jy kan vashou – ten spyte van al die bekommernisse, probleme en struikelblokke van vandag.
 

Häufige Begriffe und Wortgruppen

Bibliografische Informationen